My reis met Sistiese Fibrose

The story of Alana

Gediagnoseer op die ouderdom van 3maande. In die tydperk van my diagnose was ek in en uit die hospitaal vir omtrent 3 maande. My lewe bestaan uit daaglikse behandeling wat nebulisering en fisio insluit. Ten spyte van my siekte is die Here my beskermer, en hy alleen is in beheer van my gesondheid en die pad vorentoe.